Enjoy the weekend

Lothar
Gatiepie en Meraai gebruik die kode "washing machine" vir wanneer hulle
liefies wil hê. Die aand lê hulle in die kooi toe Gatiepie na Meraai toe
draai en sê "washing machine". Meraai draai haar rug en sê: "Nie nou nie
man Gatiep, ek's moeg." Tien minute later voel sy baie skuldig. Sy draai
na Gatiep en sê "washing machine?" Gatiep haak toe af: "Te laat - dit was
'n small load toe het ek dit sommer met die hand gewas."
Paterson
Dit is so lekker om Afrikaans the hoor!
Baie dankie Lothar!